Luister op jou Slimfoon of Rekenaar 

download.jpg
Link to TuneIn website
download.png

Copyright © 2019, Kokomoradio.info

Nommer 1 Internet Radio

Kokomo Radio is die Nommer 1 Internet Radio Stasie wat streef om net die beste in musiek en vermaak te lewer. 

Ons beproef gereeld nuwe aspekte in die musiek industrie, asook verskillende omroepers met verskeie talente wat op hul eie unieke manier vir julle as die luisteraars tonne vermaak en wonderlike musiek te kan bied. Daar is soms 'n foutjie of 2 wat wel inglip, maar dit is tog wat 'n persoon mens maak. Swaar weer, aflyn Internet konneksies kan ook ‘n rol speel in van hierdie foutjies, maar ons doen alles in ons vermoë om dit te beperk.

Ons strewe om vir die luisteraars reguit, sonder "filters" en allerhande fieterjatertjies wat gewoonlik 'n persoon sommer anders maak. Net suiwer sonder nonsens vermaak te bied. Hulle weet wel wat mag en wat mag nie gesê word op die lug...

Vir meer inligting of advertensie, Kontak Ons!